Ontdek Jou Sielskrag



Ontdek Jou Sielskrag
Dreig probleme om jou te oorweldig? Is jy in 'n geldkrisis, is jou huwelik op die rotse, of stamp jy voortdurend kop met 'n kollega? In die spirituele sielkunde is die uitgangspunt dat jy van nature toegerus is om hierdie probleme te oorkom. Hierdie boek help jou om die sielskrag te ontdek wat jou in staat sal stel om: insig in jouself en ander te kry; vrede te maak met die teenstrydighede in jous... more details

R99.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R99.00

loading...
Features
Author de villiers hennie
Format paperback
Pages 160
Publisher tafelberg publishers ltd
Manufacturer Tafelberg Publishers Ltd
Description
Dreig probleme om jou te oorweldig? Is jy in 'n geldkrisis, is jou huwelik op die rotse, of stamp jy voortdurend kop met 'n kollega? In die spirituele sielkunde is die uitgangspunt dat jy van nature toegerus is om hierdie probleme te oorkom. Hierdie boek help jou om die sielskrag te ontdek wat jou in staat sal stel om: insig in jouself en ander te kry; vrede te maak met die teenstrydighede in jouself en ander; die betekenis van jou lewe te ontdek en uit te leef; lief te wees vir jouself, ander en jou omgewing; al jou probleme, bekommernisse en struikelblokke te oorkom.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.