4 - Oe La La Suid-afrika Dvd



4 - Oe La La Suid-afrika Dvd
Lettie kom kuier vir die eerste keer, al die pad van Lalaland op aarde! Lollos, Minki, Alta & Disco neem haar op n kleurvolle, vrolike en opwindende reis deur Suid-Afrika. Gedurende die toer kyk die 2011 SAMA-wenners na al die dinge in Suid-Afrika waaroor ons gaande is: Hulle kuier in onder andere in Mpumalanga en die Wildtuin met Safarityd, die pragtige heuwels van die Oos-Kaap met Wishy Washy, d... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R81.00

loading...
Features
Format dvd
Manufacturer Lollos
Description
Lettie kom kuier vir die eerste keer, al die pad van Lalaland op aarde! Lollos, Minki, Alta & Disco neem haar op n kleurvolle, vrolike en opwindende reis deur Suid-Afrika. Gedurende die toer kyk die 2011 SAMA-wenners na al die dinge in Suid-Afrika waaroor ons gaande is: Hulle kuier in onder andere in Mpumalanga en die Wildtuin met Safarityd, die pragtige heuwels van die Oos-Kaap met Wishy Washy, die Waterfront in Kaapstad gedurende Lief vir Lees en Johannesburg met Jozi Disco Jive. Lettie verskyn selfs in n rooi bikini op Durban se strand tydens Die Honger Haai. Die gaskunstenaar gedurende Dis my land is Heinz Winckler en hy, sy seun, Lian en die Lollos span dans omtrent dwarsdeur ons mooie land op die lekker liedjie. https://www.youtube.com/watch?v=BFLOITj8pxA Rooies kuier saam in Limpopo as Die Seekoei en hulle danspassies sal beslis almal aan die beweeg kry! Daar is 18 snitte op die DVD met ongelooflike animasie wat die DVD uiters uniek maak. Die kleinspan en hul ouers! sal heerlik saamdans maar natuurlik ook meer leer oor ons wonderlike land, Suid-Afrika!
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 21/04/2024 from takealot.com for R81.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.