Spook Van Uniondale Afrikaans DVD



Spook Van Uniondale Afrikaans DVD
Stefan, 'n jong sakeman, is oppad na sy ouers in die Baviaanskloof. Sy Paasnaweekplanne verander egter drasties wanneer sy voertuig net buite Uniondale meganiese probleme ontwikkel en in Willowmore finaal die gees gee.

Terwyl hy wag dat die vreemde werktuigkundige op die dorp sy motor herstel, vertoef hy in die plaaslike hotel waar die eksentrieke kroegman hom die storie van die ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R145.00

loading...
Features
Format DVD
Manufacturer Moving Billboard Picture Company
Description
Stefan, 'n jong sakeman, is oppad na sy ouers in die Baviaanskloof. Sy Paasnaweekplanne verander egter drasties wanneer sy voertuig net buite Uniondale meganiese probleme ontwikkel en in Willowmore finaal die gees gee.

Terwyl hy wag dat die vreemde werktuigkundige op die dorp sy motor herstel, vertoef hy in die plaaslike hotel waar die eksentrieke kroegman hom die storie van die spookmeisie van Uniondale vertel. Die storie is van die verliefde Johan en Marie wie se toekomsdrome saam vinnig aan flarde geruk is.

Stefan ontmoet ook 'n jong boeremeisie, Sonja, op die dorp, en die aantrekkingskrag tussen hulle is dadelik daar.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 14/04/2024 from takealot.com for R145.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.