Die Wonderwerker DVD



Die Wonderwerker DVD
Die draaiboek van hierdie film handel oor die lewe van die digter en wetenskaplike Eugene Marais. Hy is baie siek aan malaria en kom op die plaas Rietfontein in die Waterberge aan. Die Van Rooyen familie onderdak hom en versorg hom. Hy is egter verslaaf aan morfien. more details
Key Features:
  • The life of the writer and scientist Eugene Marais is the focus of this film. He is very sick with malaria and comes to the farm Rietfontein in the Waterbergs. The Van Rooyen family takes care of him and provides him with food. However, he is addicted to morphine.


R35.00 from takealot.com

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R35.00

loading...
Features
Director Katinka Heyns
Format DVD
Manufacturer Kyknet
Description
Die draaiboek van hierdie film handel oor die lewe van die digter en wetenskaplike Eugene Marais. Hy is baie siek aan malaria en kom op die plaas Rietfontein in die Waterberge aan. Die Van Rooyen familie onderdak hom en versorg hom. Hy is egter verslaaf aan morfien.

Die draaiboek van hierdie film handel oor ‘n episode in die lewe van die digter en wetenskaplike Eugene Marais.



Dit is die jaar 1908. Marais, baie siek aan malaria, kom op die plaas Rietfontein in die Waterberge aan, waar die Van Rooyen familie hom onderdak neem en versorg. Die familie bestaan uit Gys Van Rooyen, sy vrou Maria, hulle seun Adriaan en ‘n aanneemdogter/huishulp, Jane Brayshaw.



Maria is ‘n opgeleide vroedvrou met heelwat kennis van boererate en sy en Jane versorg Marais op sy pad na herstel. Malaria is egter nie Marais se enigste probleem nie. Sedert sy vrou Lettie se dood veertien jaar tevore by die geboorte van hulle eerste kind, het hy sy toevlug tot morfien geneem en geleidelik daaraan verslaaf geraak.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.