Plek Van Die Vleisvreters Afrikaans, DVD, Boxed set



Plek Van Die Vleisvreters Afrikaans, DVD, Boxed set
Die besonderse lappie aarde, Granietfontein, is erfgrond wat behoort aan ene Bertus du Toit. Sy twee broers, Jaap en Frans, is bitter ongelukkig omdat hy die uitverkorene was, en sal enigiets doen om horn sy erfreg te ontse.
So ontstaan 'n gekonkel wat alles van voor-vadergeeste tot dwelms, wilde diere en 'n seksbom met losse sedes insluit. Maar dan loop dinge skeef en kort voor lank le iem... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R224.00

loading...
Features
Format dvd boxed set
Release Date 20070205
Manufacturer M-net Productions
Description
Die besonderse lappie aarde, Granietfontein, is erfgrond wat behoort aan ene Bertus du Toit. Sy twee broers, Jaap en Frans, is bitter ongelukkig omdat hy die uitverkorene was, en sal enigiets doen om horn sy erfreg te ontse.
So ontstaan 'n gekonkel wat alles van voor-vadergeeste tot dwelms, wilde diere en 'n seksbom met losse sedes insluit. Maar dan loop dinge skeef en kort voor lank le iemand in 'n lykshuis met 'n kaartjie om die toon. Wie kan die slagoffer wees? En wie is die verdagtes? Die drie broers vorm die kern van die verhaal saam met Bertus se seun, Rudolph, wat in sy eie sielestryd gewikkel is.
Die verhaal begin in 'n grot op die plaas waar Bertus se twee seuns, op aansporing van hul oom Frans, Russiese Roulette speel. Pa se gunstcling, Bertje, kry 'n koeel deur die kop, en na 'n hartseer begrafnis onterf Bertus summier vir Rudolph. Dit gee miskien - net miskien - vir Jaap en Frans 'n kans om die plaas vir hulself op te eicn.
Terwyl Bertus treur oor die doocl van sy seun betaal hulle 'n hoertjie om horn "sag" te maak. Teen hul verwagting raak Bertus halsoorkop verlief op haar. En raai net aan wie bemaak hy die plaas... Dan begin hy on-raad vermoed en hy maak 'n aankondiging wat ernstige implikasies vir 'n hele klomp mense inhou. Bertus maak baie vyande en die wat wraak soek, maak op hul beurt ander mense kwaad. Die plaas ontaard in 'n kookpot van afguns, woede, wraak en agterdog.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/10/2021 from Loot.co.za for R224.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.