Die Swerfjare van Poppie Nongena



Die Swerfjare van Poppie Nongena
Elsa Joubert se strak joernalistieke beskrywing van die lewe van die swartvrou Poppie Nongena is 'n aangrypend menslike portret en tegelyk ook 'n belangrike stuk hedendaagse geskiedskrywing. Van die boek is gese dat die Afrikaner hierna nooit weer sal kan se: "Maar ons het nie geweet nie!" Dit is met nie minder as drie pryse bekroon nie: die Luytprys, die Hofmeyrprys en die CNA-prys. more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R238.00

loading...
Features
Author elsa joubert
Format paperback
ISBN 9780624023333
Pages 292
Publisher tafelberg publishers ltd
Manufacturer Tafelberg Publishers Ltd
Description
Elsa Joubert se strak joernalistieke beskrywing van die lewe van die swartvrou Poppie Nongena is 'n aangrypend menslike portret en tegelyk ook 'n belangrike stuk hedendaagse geskiedskrywing. Van die boek is gese dat die Afrikaner hierna nooit weer sal kan se: "Maar ons het nie geweet nie!" Dit is met nie minder as drie pryse bekroon nie: die Luytprys, die Hofmeyrprys en die CNA-prys.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 24/01/2020 from Raru for R238.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.