PriceCheck's Super Savings

Iemand Soos Jy Afrikaans, DVD



Iemand Soos Jy Afrikaans, DVD
IEMAND SOOS JY is die verhaal van Katrien, gespeel deur Janet du Plessis, wat in die tronk beland as gevolg van die moord op haar vriend, Willem (Danny Keogh). Andre (Hans Strydom), n vriend van Katrien, werk vir Erika (Milla Louw), eienaar van n suksesvolle sakeonderneming, wat alles moontlik probeer sodat haar dogter, Roelien (Anneline Kriel), n ernstige verhouding met Andre aanknoop. Andre tree... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R59.00

loading...
Features
Format DVD
Manufacturer Unbranded
Description
IEMAND SOOS JY is die verhaal van Katrien, gespeel deur Janet du Plessis, wat in die tronk beland as gevolg van die moord op haar vriend, Willem (Danny Keogh). Andre (Hans Strydom), n vriend van Katrien, werk vir Erika (Milla Louw), eienaar van n suksesvolle sakeonderneming, wat alles moontlik probeer sodat haar dogter, Roelien (Anneline Kriel), n ernstige verhouding met Andre aanknoop. Andre tree as Katrien se prokureur in die moordsaak op, en sy word vrygespreek. Na die hofsaak gaan hul paaie egter uitmekaar en Katrien besluit om n nuwe lewe saam met haar seun, Willempie, te begin. Vyf jaar later, met die begrafnis van Andre se ma, sien hulle mekaar weer. Iemand Soos Jy is n pragtige, boeiende liefdesverhaal van lief en leed, hoop en deursettingsvermoe. Ander bekende spelers is Don Leonard, Jan Bruyns,
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 02/08/2023 from BidorBuy for R59.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.