Ongelooflike avonture van hanna hoekom - DVD Movie



Ongelooflike avonture van hanna hoekom - DVD Movie
Hanna is 'n intelligente verbeeldingryke jong meisie wat vir haarself die bynaam "Hoekom" op die hals gehaal het omdat sy altyd alles bevraagteken.

Toe haar eksentrieke ma besluit die familie - and dit sluit haar gay biologiese pa, akteur-stiefpa, aaklige halfbroer en twee stiefbroers in - moet die vakansie in 'n afgelee huis in die berge deurbring, einding dit in 'n situasie waar die... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R55.00

loading...
Features
Format DVD
Release Date 20101101
Starring Anna Mart Van Der Merwe et. al.
Manufacturer Unbranded
Description
Hanna is 'n intelligente verbeeldingryke jong meisie wat vir haarself die bynaam "Hoekom" op die hals gehaal het omdat sy altyd alles bevraagteken.

Toe haar eksentrieke ma besluit die familie - and dit sluit haar gay biologiese pa, akteur-stiefpa, aaklige halfbroer en twee stiefbroers in - moet die vakansie in 'n afgelee huis in die berge deurbring, einding dit in 'n situasie waar die hele spul gestrand sit, met nerens om heen te gaan en niemand behalwe mekaar vir geselskap nie.

Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom is gebaseer op die roman deur Marita Van Der Vyver en is 'n aandoenlike dramatiese komedie met grootmensword as tema.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 22/11/2020 from takealot.com for R55.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.