MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Met Kerslig Na Mekka : Grade 10 - 12



Met Kerslig Na Mekka : Grade 10 - 12
In die middel van die vorige eeu het Helen Martins haar huis en tuin in Nieu-Bethesda omskep in wat sy haar Mekka genoem het. Met fyn glasstukkies teen die mure en baie spieels het sy soveel lig as moontlik in haar huis probeer innooi en ook haar tuin met sementbeelde gevul. In die middel van die vorige eeu het Helen Martins haar huis en tuin in Nieu-Bethesda omskep in wat sy haar Mekka genoem het... more details

R212.00 from Cleansafe Labs

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R212.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Athol Fugard
Brand Unbranded
Format Paperback
ISBN 9780636074873
Pages 112
Description
In die middel van die vorige eeu het Helen Martins haar huis en tuin in Nieu-Bethesda omskep in wat sy haar Mekka genoem het. Met fyn glasstukkies teen die mure en baie spieels het sy soveel lig as moontlik in haar huis probeer innooi en ook haar tuin met sementbeelde gevul. In die middel van die vorige eeu het Helen Martins haar huis en tuin in Nieu-Bethesda omskep in wat sy haar Mekka genoem het. Met fyn glasstukkies teen die mure en baie spieels het sy soveel lig as moontlik in haar huis probeer innooi en ook haar tuin met sementbeelde gevul. Die taamlik konserwatiewe gemeenskap het min begrip gehad vir hierdie "outsider artist" in hulle midde. Tog het n jong vrou wat die dorpie besoek het, groot waardering vir haar werk gehad, en so het n kosbare vriendskap tussen die twee vroue ontwikkel. Athol Fugard het hierdie gegewe gebruik vir sy stuk The Road to Mecca, wat hier verskyn as Met Kerslig na Mekka. Athol Fugard oor Met Kerslig na Mekka.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.