Omstrede Land - Die Historiese Ontwikkeling Van Die Suid-afrikaanse Grondvraagstuk In Suid-afrika 1



Omstrede Land - Die Historiese Ontwikkeling Van Die Suid-afrikaanse Grondvraagstuk In Suid-afrika 1
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working daysDie bewindsoorname van 'n oorwegend swart regerende party in 1994 het 'n nuwe beleid ten opsigte van grondbesit in Suid-Afrika ingelui. Hierdie beleid is daarop ingestel om die wanbalans wat grondbesit betref reg te stel, dus om van die blanke grondeienaars, wat by verre die ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R263.00

loading...
Description
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working daysDie bewindsoorname van 'n oorwegend swart regerende party in 1994 het 'n nuwe beleid ten opsigte van grondbesit in Suid-Afrika ingelui. Hierdie beleid is daarop ingestel om die wanbalans wat grondbesit betref reg te stel, dus om van die blanke grondeienaars, wat by verre die grootste deel van die landbougrond besit, grond weg te neem en dit aan die swart bevolkingsgroep, wat tussen 75% en 80% van die totale landsbevolking uitmaak, beskikbaar te stel. Die veronderstelling is dat die meeste blanke grondeienaars (of hulle voorsate) die grond wat hulle besit wederregtelik bekom het en dit daarom nou aan die 'regmatige' eienaars moet teruggee. Daar bestaan ook 'n persepsie dat alle grond aan swart mense oorgedra moet word dat die klok teruggedraai moet word na die tyd toe Afrika swart was en wit mense slegs in Europa eiendom besit het. Die skrywers vra die vraag of grondhervorming in Suid-Afrika wel enigsins haalbaar of nodig is? Kan die ander bevolkingsgroepe van die land, die wittes en gekleurdes, daarop aanspraak maak dat die land ook aan hulle behoort. Kan hulle dus se: 'Dit is ons land ook'?FeaturesSummaryDie bewindsoorname van 'n oorwegend swart regerende party in 1994 het 'n nuwe beleid ten opsigte van grondbesit in Suid-Afrika ingelui.AuthorLouis Changuion (Author), Bertus Steenkamp (Author)PublisherProtea BoekhuisRelease date20110907Pages470ISBN1-86919-509-4ISBN 13978-1-86919-509-0
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 05/02/2021 from BidorBuy for R263.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.