Description
This e-book (in PDF format) consists of more than 1200 searchable pages of South African families . Many of these families are from Dutch, German, British, Swiss and Norgwegian descent. In many instances dates and places of births and marriage are given too.Once payment is received, a link to my dropbox will be sent to you from where you can download it.Hierdie hoog aangeskrewe werk is 'n groot hulpmiddel vir genealogiese navorsers sowel as die gewone man/vrou wat slegs iets te wete wil kom van sy/haar voorouers. In baie van die gevalle word die plek en datum van geboortes en huwelike aangetoon. Dit bestaan uit meer as 1200 bladsye en is volledig soekbaar. Sodra betaling ontvang is, sal 'n skakel na my Dropbox gestuur word vanwaar dit dan afgelaai kan word. The original book was published by DF Du Toit Malherbe in 1961. genealogie genealogy familie family surnames familiename