Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- En Leesoefenboek Vir Afrikaans



Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- En Leesoefenboek Vir Afrikaans
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working daysHierdie oefenboek sal taalvaardighede op 'n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat praktiese taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uitt... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R158.00

loading...
Features
Manufacturer Best Books
Description
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working daysHierdie oefenboek sal taalvaardighede op 'n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat praktiese taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke en ander tekssoorte vir lekkerleesgenot terwyl jy leer. Taalstrukture en -konvensies wat in hierdie boek behandel word, sluit in: klankleer woordvorming selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde byvoeglike naamwoorde werkwoorde en bywoorde ander woordsoorte soos lidwoorde, voorsetsels en voegwoorde sinsleer betekenisleer. Hierdie oefenboek bied begripstoetse in elke hoofstuk met taaloefeninge wat op afdeling volg. Daar is ook agt hersieningsvraestelle vir toetsvoorbereiding sowel as 'n oefenvraestel vir eksamenvoorbereiding. Die toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture in Engels en Afrikaans sal jou voorbereid in die Afrikaans-klaskamer maak. Onthou, hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal. Die Best Books Eksamenhulp Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal dek die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die antwoordstel is gratis op www.bestbooks.co.za beskikbaar. *Ook vir gebruik deur IEB-leerders.FeaturesSummaryHierdie oefenboek sal leerders taalvaardighede op 'n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat praktiese taal- en begripsoefeninge gemik op EAT, sommer alles-in-een...AuthorAlta EngelbrechtPublisherBest BooksRelease date20180320Pages176ISBN1-77607-187-5ISBN 13978-1-77607-187-6
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 02/08/2023 from BidorBuy for R158.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.