Hallo : Vlak 1 Boek 1



Hallo : Vlak 1 Boek 1
Hallo! is n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier pre... more details

R80.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R80.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Format Paperback
ISBN 9781775785248
Pages 32
Description
Hallo! is n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.