Die Kind



Die Kind
Die Kind deur Jan van Tonder is n roman wat dikwels voorgeskryf word. Die verhaal begin kort voor die kind se geboorte. Amazolo doen met opset dinge om van haar ongebore kind ontslae te raak. Sy dink terug aan die tyd toe Mlenzana haar tradisionele hut vir haar gebou het en hoe gelukkig hulle toe was... In Die Kind is die kwessie van identiteit sentraal. Universele temas soos liefde en verlore lie... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R90.00

loading...
Features
Format Paperback
ISBN 9780636082700
Pages 96
Description
Die Kind deur Jan van Tonder is n roman wat dikwels voorgeskryf word. Die verhaal begin kort voor die kind se geboorte. Amazolo doen met opset dinge om van haar ongebore kind ontslae te raak. Sy dink terug aan die tyd toe Mlenzana haar tradisionele hut vir haar gebou het en hoe gelukkig hulle toe was... In Die Kind is die kwessie van identiteit sentraal. Universele temas soos liefde en verlore liefde, eensaamheid en verlies is ook belangrik. Die konflik tussen die tradisionele en die moderne word in Die kind ondersoek. Hierdie Studiegids gaan Die Kind ontsluit en duidelik maak, sodat enige toets of eksamen daaroor met sukses aangepak kan word. Vir elke hoofstuk is daar: - n opsomming van die hoofstuk - belangrike woordeskat - kort vrae en aktiwiteite - vrae wat langer antwoorde vereis - langvrae (indien toepaslik) - toets jouself-vrae. Die Studiegids bevat ook die volgende afdelings: - n verduideliking van die literere terme wat tydens die behandeling van Die Kind nodig gaan wees - n werkkaart - n afdeling oor eksamenvoorbereiding met riglyne vir die beantwoording van kontekstuele vrae en langvrae - voorbeeldantwoorde - antwoorde vir al die vrae en aktiwiteite.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 05/10/2022 from Raru for R90.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.