Jimmy In Pienk DVD



Jimmy In Pienk DVD
Jimmy in Pienk is n spitsvondige komedie oor Jimmy Bester, n stoere sewende-generasie-mielieboer wat uiting gee aan sy kreatiewe kant deur skape op naburige plase te skeer iets wat hy vir sy pa wegsteek omdat sy pa glo dat mans nie kreatief is nie. Wanneer Jimmy se pa onverwags in n fratsongeluk sterf, word hy deur twee dreigende (en komiese) leningsuitbuiters (loan sharks) gekonfronteer, wat di... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R61.00

loading...
Features
Format dvd
Description
Jimmy in Pienk is n spitsvondige komedie oor Jimmy Bester, n stoere sewende-generasie-mielieboer wat uiting gee aan sy kreatiewe kant deur skape op naburige plase te skeer iets wat hy vir sy pa wegsteek omdat sy pa glo dat mans nie kreatief is nie. Wanneer Jimmy se pa onverwags in n fratsongeluk sterf, word hy deur twee dreigende (en komiese) leningsuitbuiters (loan sharks) gekonfronteer, wat die geld wat sy pa hulle skuld, kom invorder. Vir die eerste maal in sy lewe skraap Jimmy genoeg moed bymekaar om sy tuisdorp te verlaat en na Kaapstad te reis om sy oom se hulp te vra om die kuns van haarkappery te bemeester en in die proses word hy ook n regte metroseksuele man.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 20/03/2022 from takealot.com for R61.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.