PriceCheck's Super Savings

Storiemuis Boek 2



Storiemuis Boek 2
 Storiemuis, Boek 2 - Human & Rousseau.Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 2 is daar syf... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R145.00

loading...
Description
 Storiemuis, Boek 2 - Human & Rousseau.Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 2 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam! 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 08/12/2017 from BidorBuy for R145.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.