Pomp 'n Biblioteek Van Gedagtes 09



Pomp 'n Biblioteek Van Gedagtes 09
Uitgewer: Hendrik Venter (RIP)/ Griffel; 2009; 1e druk; sagteband met flappe; 17x24 cm; 492 propvol volkleur bladsyeNuwe boek. ISBN 9780981417738
  • Boeke
  • Fotografie
  • Kuns
  • Letterkunde
  • Musiek
  • Ontwerp
  • Reis
  • Sport
  • Gedagtes
  • Wyn
..."Kontempor*r. Visueel-gedrewe. 'n Aanwins vir jou intellek *n jou koffietafel. 'n *ber-sty... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R300.00

loading...
Description
Uitgewer: Hendrik Venter (RIP)/ Griffel; 2009; 1e druk; sagteband met flappe; 17x24 cm; 492 propvol volkleur bladsyeNuwe boek. ISBN 9780981417738
  • Boeke
  • Fotografie
  • Kuns
  • Letterkunde
  • Musiek
  • Ontwerp
  • Reis
  • Sport
  • Gedagtes
  • Wyn
..."Kontempor*r. Visueel-gedrewe. 'n Aanwins vir jou intellek *n jou koffietafel. 'n *ber-stylvolle publikasie wat 'n grenslose reeks onderwerpe dek." -- Kalahari.net"Uiteindelik is daar 'n goed ontwerpte boek wat internasionaal lyk." Uiteindelik hoef ons nie meer net met die Wall Paper tevrede te wees nie." -- Strijdom van der Merwe, kunstenaar"Dit is die beste toonstuk van Suid-Afrikaanse kuns om vir die mense by die huis te gaan wys." -- 'n Buitelandse toeris wat nie Afrikaans magtig is nie"Dana se fietspomp rock! Ek het al vergeet van die lekker ritme in Afrikaans." -- 'n Xhosa leser"Dit l* langs my bed en gaan my die heel jaar besig hou." -- 'n leser"Di* pragtige boek is enig in Afrikaans. En plesierig. Soos Afrikaners. Maar nie elitisties soos Afrikaanse publikasies in hierdie trant altyd was nie. Dis nie akademies nie, maar dis verskriklik slim. Slim soos in anders dink en kyk en heilige koeie by shopping centres uitmekaar haal." -- Elmarie Otto, 'n redaksielid van 'n bekende Suid-Afrikaanse glanstydskrif'Dit lyk baie interessant en indrukwekkend. Oplaas iets wat wegbreek van die yuppie benadering, kru verbruikerswaansin en kleingeestigheid van ander soortgelyke publikasies!" -- Breyten Breytenbach"Dis een van die beste dinge op die rakke in 'n lang tyd, en ek voel sommer gevlei dat julle my vra." -- Charl-Pierre Naud*, skrywer en resensent'Meer kaal meisies as Scope, slimmer as Huisgenoot en nie so windgat soos Insig nie. Die Kerkbode sal hulle sokkies moet optrek, want hier kom groot kompetisie. Pomp spyker hard." -- Deon Maas'n Totaal heerlike boek om vir jouself as geskenk te gee! Baie ure se plesier wag...* Please add R67 to standard shipping charge, for shipping to outlying (not main) centres in SA, for courier delivery service.
Please contact for revised courier fee if buying multiple books in a single order.

Alternative: SAPO ordinary parcel service @ R55 for first item; thereafter R5.50 per additional item.* Voeg asb. R67 by die standaard verskepingskostes, indien ons na uitgele* gebiede (nie hoof stedelike gebiede nie) moet versend -- vir koerierdiens. Kontak verkoper asb. vir hersiene koerierfooi, indien jy meer items in 'n enkele bestelling plaas.
Alternatiewe versending: SA Posdiens, gewone klein-pakkiepos @ R60 vir eerste item; daarna R6.00 vir elke addisionele item.  
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 08/12/2017 from BidorBuy for R300.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.