PriceCheck's Super Savings

Die Fout By Ons Strerre - John Green



Die Fout By Ons Strerre - John Green
 Die fout by ons strerre - John Green - Penguin - 2016 - Sagteband.Die oorspronklike Engelse roman The Fault in Our Stars is n internasionale blitsverkoper waarvan ook n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as Die fout by ons sterre.Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R165.00

loading...
Description
 Die fout by ons strerre - John Green - Penguin - 2016 - Sagteband.Die oorspronklike Engelse roman The Fault in Our Stars is n internasionale blitsverkoper waarvan ook n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as Die fout by ons sterre.Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar n paar jaar koop, stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af; haar diagnose het die inhoud van die laaste hoofstuk bepaal. Maar wanneer n uiters aantreklike omwenteling met die naam Augustus Waters by die kankerondersteuningsgroep vir kinders instap, word Hazel se storie van voor tot agter herskryf.Rou, dapper, oneerbiedig en vol insig, Die fout by ons sterre  is tot dusver die bekroonde skrywer John Green se mees ondernemende en hartroerende roman, waarin hy die lagwekkende, asembenewende en tragiese aard van die lewe en liefde skitterend verken.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 01/12/2017 from BidorBuy for R165.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.