Skreeu En Ander Verhale



Skreeu En Ander Verhale
Soos n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig. Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R30.00

loading...
Description
Soos n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig. Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 22 uiteenlopende skrywers van bekende skrywers soos Jan van Tonder, Riana Scheepers, Martie Preller en Jaco Jacobs tot opwindende nuwe stemme soos Lydia du Plessis.Saamgestel deur Marieta Nel
160 bladsye
Sagte blad
Nuwe boek
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 29/11/2017 from BidorBuy for R30.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.