PriceCheck's Super Savings

Die Fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1



Die Fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1
Dis die goudstormloop van die 1880s. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein moet hul familieplaas in die Karoo verlaat en na die Goudstad verhuis. Dis hier, terwyl sy as hul gesin se broodwinner optree, waar sy moet kies tussen Kit Malloy, n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. On... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R284.00

loading...
Features
Author lerina erasmus
Format paperback
ISBN 9780798174541
Pages 688
Description
Dis die goudstormloop van die 1880s. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein moet hul familieplaas in die Karoo verlaat en na die Goudstad verhuis. Dis hier, terwyl sy as hul gesin se broodwinner optree, waar sy moet kies tussen Kit Malloy, n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Onvermydelike konfrontasies volg. En so begin die drieluik van ?Die Mannheim-sage? . . .
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 01/11/2022 from Raru for R284.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.