Description
Nuut - ROOI JAN 8 deur Casper H Marais. A5, Sagteband. 490 bls.
Boeke nommers 29 tot 32 saamgevat in 'n omnibus - Bloedspoor van die Goue Stoel; Dag van die Groot Slagting; Muiters van die Swart Arend; Heerser van die Oerwoud. Herdruk van die oorspronklike boekies. Die laaste in ons reeks Rooi Jan Boeke....Rooi Jan 1 tot 8 (boekies 1-32) is nou beskikbaar teen R1 000 per stel!!!