Geteken: Die More Kom: Weerkaatsings Van Oorlog - Dawid Lotter



Geteken: Die More Kom: Weerkaatsings Van Oorlog - Dawid Lotter
2017 splinternuwe sagteband boek met 221 bladsye. R50 posgeld in SA. Ek doen ook bekostigbare koerier.....vra my daaroor. 

Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spre... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R215.00

loading...
Description
2017 splinternuwe sagteband boek met 221 bladsye. R50 posgeld in SA. Ek doen ook bekostigbare koerier.....vra my daaroor. 

Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsgedigte van beide Engelse en Duitse digters. SWA, Suidwes-Afrika, Namibia, Swapo, SAW, grensoorlog.....

There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 17/11/2017 from BidorBuy for R215.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.