Fishan Deur Sebastiaan Basson



Fishan Deur Sebastiaan Basson
Nuut - Fishan deur Sebastiaan Basson. A5, sagteband. Die verhaal van Fishan laat ons die Boere-oorlog sien deur die o* van 'n jeugdige. Die eerste hoofstukke in die boek handel oor die ontberings en verliese wat in die aanvanklike fase van die oorlog gevolg het, wat gelei het tot die ondergang van die Verenigde Boererepublieke. Dit beskryf 'n ontluikende w*reld... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R100.00

loading...
Description
Nuut - Fishan deur Sebastiaan Basson. A5, sagteband. Die verhaal van Fishan laat ons die Boere-oorlog sien deur die o* van 'n jeugdige. Die eerste hoofstukke in die boek handel oor die ontberings en verliese wat in die aanvanklike fase van die oorlog gevolg het, wat gelei het tot die ondergang van die Verenigde Boererepublieke. Dit beskryf 'n ontluikende w*reld, gesien deur die o* van 'n tiener, wat nog nooit voorheen eers in 'n stad gekom het nie. Hy word gevange geneem by Badplaats en weggevoer as krygsgevangene, na 'n plek wat hy nog nooit voorheen van gehoor het nie - Bermuda. Cornelius Janse de Jager wat die bynaam van 'Fishan' gekry het, gee 'n lewendige beskrywing van hulle aankoms in Bermuda en die daaropvolgende verblyf. Lank nadat daar vrede gemaak is is hulle uiteindelik huis toe gestuur, nadat hulle 'n eed geteken het om nie die wapens teen die Koningin op te neem nie. Deur sy o* sien 'n mens die verdwyning van voorspoed as 'n nasleep van die oorlog. Die verskriklike tragedie staar vanuit die swart vensters van elke plaashuis wat aan die brand gesteek is. Met sy broer herenig, het 'n nuwe lewe begin, die lewe van 'n landbouvolk, wat moes aanpas by die twintigste eeu en om 'n nuwe nasie te bou uit die as van die oue.  
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 02/11/2017 from BidorBuy for R100.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.