Description
Dieselfde boek is op die landbou.com webtuiste te koop vir R400. My prys is minder as half!Nuwe boek, Uitgegee deur Landbou Weekblad in 2012.Alles oor naturrlike veld en aangeplante wieding vir kleinvee-, grootvee-, en wildboere.ISBN is 9780992180300Pak en pos net R45. Postnet is R99.