PriceCheck's Super Savings

Die Poniehoewe-klub: Donkieman



Die Poniehoewe-klub: Donkieman
DonkiemanMary Sadler

Die Poniehoewe-Klub, No. 8

Wie is die geheimsinnige Donkieman wat hom op die meent tuisgemaak het? Toe die juwelierswinkel beroof word dui alles daarop dat hy die dief is, maar is hy? Die Poniehoewers glo hy is onskuldig, maar nou moet hulle dit bewys met net n onhandige kulkunstenaar en die dorp se donkies om hulle te help.Hieh*-hieh*! Eerste uitgawe, eerste dr... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R40.00

loading...
Description
DonkiemanMary Sadler

Die Poniehoewe-Klub, No. 8

Wie is die geheimsinnige Donkieman wat hom op die meent tuisgemaak het? Toe die juwelierswinkel beroof word dui alles daarop dat hy die dief is, maar is hy? Die Poniehoewers glo hy is onskuldig, maar nou moet hulle dit bewys met net n onhandige kulkunstenaar en die dorp se donkies om hulle te help.Hieh*-hieh*! Eerste uitgawe, eerste druk, 2016.
Sagteband, 18.5cm * 12.5cm, 140 bladsye.
ISBN: 978-1-920709-28-0.Geskik vir ouderdomme 9+ jaar.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 02/11/2017 from BidorBuy for R40.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.