Description
Deborah - Davelvroue 4 - Chanette Paul - Lapa - 2011 - Sagteband.Deborah (1923/1924, Tamara se middelste dogter) is n buitengewoon slim vrou met n passie vir argeologie. Hoe kry n vrou dit in daardie jare reg om op n argeologiese terrein aanvaar te word en wat gemaak as sy vermoed dat die man wat sy liefhet argeologiese skatte steel en verkwansel vir eie gewin?