Asterix En Die Goue Sekel Goscinny And Underzo 2012 Out Of Print New



Asterix En Die Goue Sekel Goscinny And Underzo 2012 Out Of Print New
 Asterix en Die Goue Sekel, Goscinny and Underzo, 1999 ist edition (out of print NEW)  Asterix en die goue sekel is die tweede boek in die Afrikaanse vertaling van die gewilde Asterix-reeks. Kasterolix, die drui*de, se goue sekel het gebreek en hy het dringend n nuwe een nodig om vo*lent vir sy towerdoepa te sny. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer en dis Asterix en Obelix se taak om ho... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R110.00

loading...
Description
 Asterix en Die Goue Sekel, Goscinny and Underzo, 1999 ist edition (out of print NEW)  Asterix en die goue sekel is die tweede boek in die Afrikaanse vertaling van die gewilde Asterix-reeks. Kasterolix, die drui*de, se goue sekel het gebreek en hy het dringend n nuwe een nodig om vo*lent vir sy towerdoepa te sny. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer en dis Asterix en Obelix se taak om hom uit die kloue van die sekelsindikaat te red.   n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix, die druide, se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie - of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie. Asterix en Obelix word afgevaardig om al die pad Lutetia toe te reis om 'n nuwe sekel te gaan koop...maar die paadjie daarheen loop natuurlik nie sonder avontuurlike kronkels nie.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 02/11/2017 from BidorBuy for R110.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.