Die handboek is vir die leerling geskryf. Dit konsentreer dus op die essensi?le kernfeite en begrippe. Die inhoud is aangebied op 'n taalvlak wat vir die leerling bevatlik is. Die inhoud is gerig op sowel die ontwikkeling van vakkundige kennis en vaardighede as die ontwikkeling van selfstandige denke by die leerling. Die inhoud is probleemgerig aangebied. Die publikasie bevat heelwat taakopdragte waardeur die leerling gelei word om self die inhoud te evalueer en kernopsommings te maak. Vrae in die taakopdragte is volgens moeilikheidsgraad gegradeer. Taakopdragte en kernfeite is waar moontlik opsigtelik beklemtoon. Illustrasie is aanvullend tot die teks. Hierdie boek is vir die Ho?r Graad bedoel is, is met 'n dubbele vertikale streep in die linkerkantlyn aangedui.
| Author
|
J.N. Steyn et. al.
|
| ISBN
|
9780798617284
|
| Publisher
|
N/A
|
| Editor
|
N/A
|
| Format
|
Book
|
| Publication Date
|
N/A
|
| Edition
|
N/A
|
| Pages
|
N/A
|