Afrikaans in Aksie


Compare Prices
2 offers from 2 shops

See more products in this category

Afrikaans in Aksie image

Product rating: Not rated yet

Price range: R77.00 - R86.44

Hierdie reeks is ontwikkel vir leerders van Afrikaans hooftaal. In uitkomsgebaseerde onderwys val die klem hoofsaaklik op die selfaktiwiteit van die leerder, ondersoekende en probleemoplossende denke en die aanleer van lewensvaardighede, eerder as blote kennisverwerwing. Belangrike uitgangspunt van die leerdersboek is groepwerk en gedeelde leerervaring, in aansluiting by die beginsels van uitkomsgebaseerde onderwys. Daar word ook deurlopend gekonsentreer op taalgevoeligheid en taal verskeidenheid. Die leesstukkies is gekies om vir die leerder. n Belangrike uitgangspunt van die leerdersboek is groepwerk en gedeelde leerervaring, in aansluiting by die beginsels van uitkomsgebaseerde onderwys. Daar word ook deurlopend gekonsentreer op taalgevoeigheid en taalverskeidenheid. Die leesstukkies is gekies om vir die leerder n verassende ontmoeting met die taalverskeidenheid van Afikaans te wee. boeke is ryklik gellustreer en stimuleer die leerder se verbeelding terwyl dit visuele gelette


Features
Author N/A
ISBN 9780798659499
Publisher N/A
Editor N/A
Format Book
Publication Date N/A
Edition N/A
Pages N/A