MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Buys. N Grensroman



Buys. N Grensroman
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhon... more details


R331.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R331.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Willem Anker
Format Paperback
ISBN 9780795706936
Pages 448
Publisher kwela books
Manufacturer Kwela Books
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Hy bly anderkant die Vis by Xhosa-opperhoof Ngqika, wat soos sy seun is. Hy bly by die Tamboekies; in die republiek van Graaff-Reinet; op die trekpad. Oral trek hy saam met en sonder Maria, Nombini, Elizabeth en ander vroue. Oral verwek hy kinders; oral sluit ander rowers en weglopers by hom aan -'n ganske Buysvolk. Hy sterf teen die oewer van die Limpopo. Maar Buys is nie dood nie.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.