MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Kunsprojekte Met Gemengde Media



Kunsprojekte Met Gemengde Media
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Kunsprojekte met gemengde media kombineer tekstuur, lyn en kleur op 'n unieke manier deur middel van collage, gewysigde kuns en montage, en maak hierdie gewilde kunsvorm vir almal toeganklik. Die treffende laag-op-laagprojekte waarvoor tallose tegnieke gebruik word, sal jou in... more details


R75.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R75.00

loading...
Features
Author day-wilde monique, franke angie
Format paperback
Model Number 9781920479077
Pages 144
Publisher metz press
Manufacturer Metz Press
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Kunsprojekte met gemengde media kombineer tekstuur, lyn en kleur op 'n unieke manier deur middel van collage, gewysigde kuns en montage, en maak hierdie gewilde kunsvorm vir almal toeganklik. Die treffende laag-op-laagprojekte waarvoor tallose tegnieke gebruik word, sal jou inspireer om te eksperimenteer, en jou eie skeppingsdrang laat ontwaak. Die pragfoto's van die oorspronklike kunswerke is daar vir plesier en om van te leer. Die boek dien ook as 'n heerlike bron van ontwerp-idees om jou skeppende selfvertroue 'n stewige hupstoot te gee al dink jy dat jy nie kan teken nie.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.