Night Of Light - Die Beste Van Joe Niemand dvd



Night Of Light - Die Beste Van Joe Niemand dvd
Joe Niemand se Night of Light is die grootste dvd produksie wat nog
in Suid Afrika aangepak is. met honderde sangers, musikante en
tegnici is dit skouspelagtig verby. Dit was 'n ongewone waagstuk om
die massiewe Coca Cola Dome in Johannesburg, wat die grootste
binnehuisee arena in SA is,te gebruik vir die opname maar die skaal
van die Night of light en die ongekende p... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R135.00

loading...
Features
Artist Joe Niemand
Format DVD
Label Nomansland
Description
Joe Niemand se Night of Light is die grootste dvd produksie wat nog
in Suid Afrika aangepak is. met honderde sangers, musikante en
tegnici is dit skouspelagtig verby. Dit was 'n ongewone waagstuk om
die massiewe Coca Cola Dome in Johannesburg, wat die grootste
binnehuisee arena in SA is,te gebruik vir die opname maar die skaal
van die Night of light en die ongekende produksie kwaliteit is
vasgevang op 'n dvd wat 36 kamera hoeke bevat en die volle konsert
van meer as 2 ure. Hierdie is 'n geskiedkundige dvd wat die beste
van Joe Niemand se musiek bevat en sluit verskynings in van Coleske
op die immergewilde Words en 'n epiese weergawe van Trovato met
Romanz. treffers soos Ek Sal Nie Bang wees Nie en A New Day van
die film Faith Like Potattoes asook hoogtepunte. Die dvd sluit 'n
43 minuut Dokumentr in oor die beplanning en maak van Night of
Light asook 4 musiekvideos. Daar is ligte oomblikke en tye wat 'n
traan afgevee word, maar een ding is beslis: Night of Light sal jou
vermaak, jou asem wegslaan en jou raak op 'n manier wat jou sal
bybly.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 21/04/2024 from takealot.com for R135.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.