Zoid Afrika - CD



Zoid Afrika - CD
ZOID AFRIKA
Die bekroonde rocker Karen Zoid is terug met 'n kraakvars nuwe
album ZOID ARIKA. Met haar onmiskenbare stem, vlymskerp lirieke en
passievolle vertolking lewer Zoid 'n paar sielvolle
liefdesliedjies, 'n paar lekker rock nommers en 'n paar songs met
satiriese politieke ondertone. Die album bevat 15 splinternuwe Afrikaanse songs en verskeie
groot treff... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R129.00

loading...
Features
Artist karen zoid
Format cd
Label select musiek
Release Date 20120423
Manufacturer Select Musiek
Description
ZOID AFRIKA
Die bekroonde rocker Karen Zoid is terug met 'n kraakvars nuwe
album ZOID ARIKA. Met haar onmiskenbare stem, vlymskerp lirieke en
passievolle vertolking lewer Zoid 'n paar sielvolle
liefdesliedjies, 'n paar lekker rock nommers en 'n paar songs met
satiriese politieke ondertone. Die album bevat 15 splinternuwe Afrikaanse songs en verskeie
groot treffers. 'n Eksklusiewe bonus DVD word ook by die Cd
ingesluit.Afrikaaners gaan nou eers plesierig raak!
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 21/04/2024 from takealot.com for R129.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.