Boem Boem Ons Gaan Groen vol 3 DVD



Boem Boem Ons Gaan Groen vol 3 DVD
Uiteindelik is Lollos, die SAMA-wenners, se derde DVD hier! Lollos,
Minki Burger, Alta Joubert en Disco leer die maatjies om die aarde
mooi op te pas, nie rommel te strooi nie en water en elektrisiteit
te bespaar. Dit natuurlik als gedurende vrolike liedjies waar almal
te lekker saam kan dans.
Daar is negentien snitte op die DVD en soos met Lollos 1 en 2 is
daar... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R81.00

loading...
Features
Format DVD
Release Date 20111010
Manufacturer Lollos
Description
Uiteindelik is Lollos, die SAMA-wenners, se derde DVD hier! Lollos,
Minki Burger, Alta Joubert en Disco leer die maatjies om die aarde
mooi op te pas, nie rommel te strooi nie en water en elektrisiteit
te bespaar. Dit natuurlik als gedurende vrolike liedjies waar almal
te lekker saam kan dans.
Daar is negentien snitte op die DVD en soos met Lollos 1 en 2 is
daar pragtige en kleurvolle animasie-agtergronde. Elke liedjie het
ook heerlike danspassies en oud en jonk sal beslis nie kan stil sit
gedurende die DVD nie!
Gedurende Lollos 3 kom kuier daar twee gaskunstenaars: Robbie
Wessels sing Skoert Vlieg! en hy maak seker alle irriterende goggas
vat sommer vinnig die pad. Die liedjie gaan n treffer wees met n
lekker tong in die kies verwysing na die Leeuloop!
Nianell sing die pragtigste wiegelied, Mammas lief vir jou, en
haar drieling wat saamspeel gedurende die video maak dit ekstra
spesiaal.
Nog liedjies waarna onder andere uitgesien kan word is Liewe
Lettie, Boem Boem: ons gaan Groen, Trap Trap Trap en Die aarde kry
warm.
Die DVD word gedurende Oktober 2011 uitgereik. Lollos 2 Bons dat
dit Gons het in bietjie meer as twee maande Goue status bereik en
ons is seker Lollos 3 se verkope sal net so vinnig daar wees!
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 16/04/2023 from takealot.com for R81.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.