MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Roepman Afrikaans, Paperback, 2nd edition



Roepman Afrikaans, Paperback, 2nd edition
Hierdie roman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegesp... more details

R275.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R275.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Jan van Tonder
Format Softcover
ISBN 9780798155342
Pages 200
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Manufacturer Human & Rousseau (pty) Ltd
Description
Hierdie roman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het 'n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman. Die fyn waarneming van menswees, die patos en humor wat mekaar afwissel, die menslikheid van hierdie roman by tye brutaal-realisties, maar ook hartverwarmend sal geen leser onaangeraak laat nie.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.