MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Die Silwer Stoel



Die Silwer Stoel
Net toe Jill Pole na die langste en goorste skoolkwartaal in haar lewe begin opsien, gebeur iets magies: Sy en Eustace Scrubb beland in Narnia! Aslan gee aan hulle vier tekens en 'n opdrag: om Prins Rilian, wat jare gelede spoorloos verdwyn het, op te spoor en terug te bring na Kair Paravel. Ongelukkig is die kinders so meegevoer deur hulle nuwe omgewing dat die eerste drie tekens heeltemal by hul... more details

R197.00 from Makro

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R197.00

loading...
Features
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Description
Net toe Jill Pole na die langste en goorste skoolkwartaal in haar lewe begin opsien, gebeur iets magies: Sy en Eustace Scrubb beland in Narnia! Aslan gee aan hulle vier tekens en 'n opdrag: om Prins Rilian, wat jare gelede spoorloos verdwyn het, op te spoor en terug te bring na Kair Paravel. Ongelukkig is die kinders so meegevoer deur hulle nuwe omgewing dat die eerste drie tekens heeltemal by hulle verbygaan. Sal hulle die vierde teken ook mis - of sal hulle daarin slaag om Prins Rilian met sy sterwende vader te herenig? Die silwer stoel, briljant vertaal deur Kobus Geldenhuys, verskyn hiermee vir die heel eerste keer in Afrikaans.FeaturesModel9781485302216Product/Packaging InformationProduct Weight0.032kgProduct Dimensions213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)Shipping Weight0.032kgShipping Dimensions213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.