MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Storieman Omnibus 5



Storieman Omnibus 5
Hierdie omnibus-uitgawe is n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos Wikus te Goede, Die astrante snyertjie, Die standvastige bliksoldaatjie en Die keiser se nuwe kl... more details

R224.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R224.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Leon Rousseau
Brand Unbranded
Format Paperback
ISBN 9780798159920
Pages 80
Description
Hierdie omnibus-uitgawe is n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos Wikus te Goede, Die astrante snyertjie, Die standvastige bliksoldaatjie en Die keiser se nuwe klere. Kom lag lekker saam met stories soos Liewe Heksie en die Koekoekie en Spokie van Boosgelegen en word betower deur sprokies soos Elf wilde swane, Die tonteldoos en Die Groen Jonkvrou van die meer. Review: "Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die twee oorspronklike voorlesings op twee CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister by die huis of in die motor." Die Pos

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.