MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Storieman Omnibus 4



Storieman Omnibus 4
Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesin... more details

R224.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R224.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Description
Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ...Storieman is daar! "Pinocchio"vertel die klassieke verhaal van 'n houtpop wat graag 'n regte seuntjie wou word. Dan volg die immergewilde storie-reeks, "Heidi", waarin 'n weeskind gestuur word om by haar iesegrimmige oupa in 'n berghut in die Alpe te gaan woon.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.